Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte.
Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra:
Stres
Immuunstelsel
Inkoop van skape
Meng van groep diere
Speen
Verandering in voeding
Skeer+Dip van skape
Vervoer
All die bogenoemde kan n rol speel in die verswakking van die immuunstelsel en die diere meer vatbaar maak vir infeksies.
Pasteurellose staan bekend as “Bont-Long”.
Met n nadoodse ondersoek Kan die volgende opgelet word :
*Letsels Kan wissel.
*Longe is donkerrooi, pers of selfs swart van kleur.
*Longe is baie ferm en swaar.
Die volgende aanvullings word aanbeveel vir jou kudde: (Vitamiene)
COMBI-MIN SHEEP AND GOAT 500ML
Combi-Min Sheep & Goats is a vitamin and mineral complex to treat and prevent vitamin A, vitamin E, zinc, selenium and manganese deficiencies in sheep and goats.
R503,00
Multimin + se sheep and goat 100ml
Multimin+Se+Cu Sheep/Goat is a mineral supplement specifically designed for sheep and goats. This formula provides essential minerals, including selenium and copper, to support overall health and well-being.
R528,00
MICROMIN O 500ML – FOR CATTLE AND SHEEP
Micromin O is intended as an injectable multi-mineral supplement for cattle and sheep for prevention, maintenance or correction of diagnosed deficiencies of manganese, and/or zinc and/or selenium which may arise during critical phases of the production or breeding life cycle.
R825,00
Inentings (kliek op naam om produk te besigtig):
Coglavax +Ovipast
Covexin +Ovipast
Clostri-Guard +Ovipast
Multivax P plus
Inenting van dragtige ooie beskerm hulle gedurende die tyd wanneer hulle die vatbaarste is – rondom lamtyd- en terselfdertyd verseker dit dat voldoende teenliggaampies in die biesmelk oorgedra word aan die lammers om hulle weer te beskerm.
Simptome van n siek skaap:
Koors, Hoes, Neusafskeidings, Eet minder
Behandeling:
Gooi Super Boost of Electroguard in water.
Spuit skaap met Oximycin 230 LA of Maxitet – LA.
(Oksitetrasiklien) Antibiotika.
Veearts Antibiotika: (Voorskrif)
Nuflor, Duplocillin
Kontak die span by Die Handelstak vir Al jou winter entstof en vitamine aanvullings.
Lees Meer op ons Blog;
ANIMAL HEALTH DECLARATION – AS REQUIRED BY THE GOVERNMENT GAZETTE 52868 DATED 13 JUNE 2025
These declarations are used to provide information about the animal health status of flocks and herds, and they are essential for buyers to assess health risks associated with animals offered for sale.
Biosekuriteitsreëls – Die Vervoer van diere benodig dokumentasie.
Arikel 6 (Oordrag van eienaarskap: Indien jy diere aankoop/verkoop moet jy n Art 6 ontvang/gee). Die brandmerk behoort nie aan jou(by aankoop) en daarom moet jy bewys van aankoop kan voorsien indien jy voorgekeer word.
📢 *Bek-en-klouseer (BEK) Gevalle in Suid-Afrika, 2025
1️⃣ Die kaart wys outomaties geregistreerde produksie-eenhede.
2️⃣ Klik op “Incidents” langs die soekbalk.
3️⃣ ’n Nuwe kaart sal laai wat huidige insidente aandui.
FOOT AND MOUTH DISEASE UPDATE – Media Statements April 2025
Foot-and-mouth disease or hoof-and-mouth disease is an infectious and sometimes fatal viral disease that primarily affects even-toed ungulates, including domestic and wild bovids.
Lees meer oor Kruipvoer (Creep Feed): klein inspuiting, groot verskil!
“Kruipvoer” is the Afrikaans term for “creep feed,” which refers to a specially formulated feed designed to supplement the diet of young animals, particularly lambs and piglets, while they are still nursing. Creep feed provides additional nutrients to support their growth and development before weaning.