How To Apply Tattoo on Animals – Die Handelstak Guide. Volgens die Wet op Identifikasie van Diere, (wet nr 6 van 2002), is die tatoeëring van kleinvee verpligtend. Dit word gedoen met ‘n spesiale tatoeërtang wat die registrasienommer van die eienaar bevat en tatoeërink.

read more