Lees Meer op ons Blog...
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025 (Sponsored 18 Holes).
Big game prizes! Better Ball Scramble Drive. Lucky Draws.
Venue: Kimberley Golf Club. 11 AM Shotgun Start (14 June 2025).
For Bookings Call Johann – 082 934 7245.
Leehan Bonsmaras – Veiling
Leehan Bonsmaras – My milkshake brings all the farmers to the yard… Swift Vee – 082 553 1108. 21 Februarie 2025 om 11am. 30 Bulle | 120 Vroulike Diere. Vleissentraal, Kimberley
Grainvest Livestock – Lewendige Studio Veiling
Grainvest Livestock Traders se Lewendige Studio Veiling om 28 Feb 2025 om 11:00. Op aanbod; Slag Supers, Slag C-Grade, Speenkalwers, Aanteeldiere. 1000+ Vee op aanbod. Navrae: Jannie du Toit 083 447 7270
MISEIERTELLING KURSUS aangebied deur Die Handelstak & Prof Leon Kruger
Die Handelstak & Prof Leon Kruger bied aan: MISEIERTELLING KURSUS!
Datum: Saterdag 1 Maart 2025. Plek: Die Handelstak – Landbouweg, Kimberley. Koffie/tee en middag ete word voorsien. Prys R1800 per persoon. Kontak ons vandag om te bespreek 053 004 0057 / 062 671 5152 of e-pos everley@diehandelstak.co.za
Itau Poultry Feed Available at Die Handelstak in Kimberley
Itau Poultry Feed Available at Die Handelstak in Kimberley. Layer and broiler feed for the best prices in town.
Die Handelstak Kliënte Vrae en Antwoorde: Watter aanvullings het beeste nodig in die somer?
Watter aanvullings het beeste nodig in die somer? Die Handelstak Kliënte Vrae en Antwoorde vir ons lesers om meer te weet.
Sukkel jy met Parasiete in jou bees kudde?
Ons het n oplossing vir jou!
LONGRANGE – Inspuitbare oplossing vir beheer van interne en eksterne Parasiete by beeste 🦠🐂
Van Jaarsveld en Kruger Glen Bonsmaras
Aanbod: 25 SP Bulle (2½-3 jaar oud) | 30 Bonsmara Vroulike Diere.
Auction starts: February 07, 2025 11:00. Auction venue: Kimberley , Northern Cape, South Africa
🗣️Nuut op die Handelstak se winkel rak❗
AfriTag is nou beskikbaar by die tak, teen n groot wins koop vir R70. 00 per pakkie. M1/F2, M1/F3