Wys Jou Vleisfees is die nuwe fees vir Kimberley. RPO van die Noordkaap bring ‘n fees vir jonk en oud. Kom geniet die dag saam met ons. Met baie Stalletjies, uitstallers en kunstenaars soos:
Droomsindroom, JanJanJan, Mars, Ground Level, GnT, Hannah E, Donne Hunt, beloof dit om ‘n baie vol dag te wees met baie pret.