Neem die raaiwerk uit jou teelseisoen met n **Paringsmerk Ramtuig** – ’n betroubare hulpmiddel om ramaktiwiteit te monitor en suksesvolle dekking van ooie maklik te identifiseer.

MISEIERTELLING KURSUS aangebied deur Die Handelstak & Prof Leon Kruger
Miseiertellingkursus - 1 Maart 2025
Die Handelstak & Prof Leon Kruger bied aan: MISEIERTELLING KURSUS!
Datum: Saterdag 1 Maart 2025.
Plek: Die Handelstak – Landbouweg, Kimberley.
Koffie/tee en middag ete word voorsien. Prys R1800 per persoon.
Kontak ons vandag om te bespreek 053 004 0057 / 062 671 5152 of e-pos beverley@diehandelstak.co.za

Neem die raaiwerk uit jou teelseisoen met n Paringsmerk Ramtuig
Wys Jou Vleisfees is die nuwe fees vir Kimberley!
Wys Jou Vleisfees is die nuwe fees vir Kimberley. RPO van die Noordkaap bring ‘n fees vir jonk en oud. Kom geniet die dag saam met ons. Met baie Stalletjies, uitstallers en kunstenaars soos:
Droomsindroom, JanJanJan, Mars, Ground Level, GnT, Hannah E, Donne Hunt, beloof dit om ‘n baie vol dag te wees met baie pret.
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend