Products In Stock Available Online + Delivery
Products In Stock Available Online + Delivery
Sukkel jy met Parasiete in jou bees kudde?

Sukkel jy met Parasiete in jou bees kudde?

Sukkel jy met Parasiete in jou bees kudde? 

Ons het n oplossing vir jou! LONGRANGE – Inspuitbare oplossing vir beheer van interne en eksterne Parasiete by beeste 🦠🐂

✅Bankrotwurm- 35 dae

✅Haarwurm- 42 dae

✅Bruinmaagwurm- 42 dae

✅Haakwurm – 49 dae

✅Knoppieswurm- 49 dae

Voorkom herbesmetting van bloubosluise vir tot 112 dae.

LONGRANGE 500ML

R1858,00

1 in stock

Dosis:

1ml per 50kg liggaamsmassa

Toediening💉:

Dien toe deur onderhuidse inspuiting agter die skouerblad.

Vleis onttrekkings tydperk:

80 dae

Waneer kan beeste behandel word vir Parasiete?

Die beste tye is vroeg in die somer (okt-Nov) en voor die winterseisoen begin (April/Mei) maand.

Rondewurms – veroorsaak:

✅Swak eetlus

✅Onderdrukte gewigstoenames

✅Swakker voeromset

✅Verlaging in Reproduksie en Melkproduksie in koeie

Met al die bogenoemde kan n mens sien hoekom dit belangrik is om volwasse beeste op strategiese tye te ontwurm, dit verbeter produksie en reproduksie in jou kudde.

Loer gerus in by Die Handelstak in Landbouweg kimberley vir al jou vee medisyne behoeftes.

Lees Meer op ons Blog;

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.

“Buy any two signature salts and only pay for one”

Don’t miss out on this spicy deal this weekend

read more
Eko -Tablette -die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere.

Eko -Tablette -die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere.

Die Eko -Tablette is die mees aggresiewe doseer middel vir skape, bokke, beeste en ander plaas diere.

Resultaat van een van ons toetse – 659 Dooie bosluise binne drie dae van een bees af!!

Die resultaat is 100% gesonde, vet en mooi diere. 🐄🐑

 

Ons aktiewe bestandeel van die produk is acemannan. Dit is gelaai met aminosure, en die twee mees bepalende aminosure kom algemeen voor liacinien (pro-botika) en methanine (pynstiller). 🍀💊

Maklike en effektiewe Doserings proses:

Gooi weekliks 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, doen elke 8ste dag. Doseer vir 4 weke aaneenlopend, stop dan. Doseer weer vir 4 weke indien u ‘n parasiete uitbraak op merk. Gebruik die Eko – tablette se bottel;

1. Gooi die inhoud van die bottel in ‘n los plastiek sakkie

2. Trek die bottel se label af.

3. Maak of boor 12 X 8 mm gaatjies in die plastiek bottel.

4. Gooi 4 tablette vir elke 25 Liter water wat in die krip is, in die bottel met gaatjies

5. Herhaal dosering weekliks

Boere met groot plaas damme daar is n maklike manier vir julle ook. Kamp jou riviere en groot damme af, sit die waterkrippe buite die kamp en forseer hulle om van die water inte kry.

Besoek Die Handelstak in  Landbou Road kimberley vir Al jou bosluisbeheer middels.

DIE EKO WATER KRIP DOSERINGS TABLETTE IS DIE mees beproefde DOSERINGS PRODUK EN METODE OP DIE MARK, OM ALLE VEE, PERDE, VOLSTRUISE, PLUIMVEE EN WILD TE DOSEER, VIR UITWENDIGE SOWEL AS VIR INWENDIGE PARASIETE.Voordele

Geen arbeid word benodig.

Dit is ‘n ekodosering.

Hierdie tablet is ryk aan aminosure wat vinnige groei en herstel by diere kan aanhelp, as gevolg  van daaglikse inname.

Dit is die eerste dosering wat wilde voëls en diere (bv. tarentale, fisante, steenbokke en duikers) ook doseer terwyl hulle water drink. Hulle is van die grootste  parasietdraers.

Hierdie produk is ‘n ekodosering en het gewoonlik geen newe effekte vir mens of dier.

Lees Meer Algemene Inligting oor Eko-Tablette;

Die Waterkrip doserings tablette is die nuutste doseringsproduk en metode op die mark om skape, beeste, perde, volstruise of wild te doseer, vir uitwendige en inwendige parasiete.

Dit is ‘n gepatenteerde tablet, so ook die doserings-metode.  Dit word deur Bavati verspreiders vervaardig, bemark en versprei, onder die naam EKO WATERKRIPDOSERINGS TABLETTE, asook onder die naam OPLOSBARE WATERKRIP DOSERINGS TABLETTE.Dit werk eenvoudig, sonder enige arbeid, krale, geen spanning vir jou of jou diere nie, dis net ‘n plesier om weer met vee en wild te boer. 

Die waterkrippe moet eers skoon gewas word om alle slik en modder uit die waterkrip te verwyder.

Daarna word die doseringstablette onder die waterklep (ballvalve) gegooi en gelos om stadig oor plus minus sewe dae of langer op te los, die diere drink elke dag plus minus twee keer op ‘n dag daarvan. Die tablette los stadig op en meng met die water, sodra die water deur die waterklep (ballvalve) loop of spoel om die waterkrip vol te maak.

Sodra die diere water drink of suip word hulle met die waterkrip dosering wat nou met die drinkwater gemeng is gevul.  Die dosering word nou in die dier se liggaam en bloed stelsel opgeneem en vrygestel en sodoende weer dit die parasiete af.

Deur die metode reg te gebruik hoef jy nie jou skape/beeste kraal toe te jaag en ‘n hele dag daar te spandeer om jou diere te doseer en skoon te maak nie, jy gooi slegs twee tablette vir elke 25 liter water in ‘n skoon waterkrip.

Die Waterkrip doserings tablette metode werk op ‘n arbeidlose metode waar jy slegs twee tablette vir elke 25 liter water in die waterkrip gooi.

BELANGRIK: DIE BESKRYWING IS DIE GEREGISTREERDE PATENT.

       

Voorkomend

Sorg dat die dam sowel as die suipkrippe skoon is van swartalge. Dit is ‘n alg wat redelik algemeen voorkom in damwater en is geneig om water te laat stink en vrot ruik. Diere hou as ‘n reël nie van vuil of vrot water nie. Let op of die dam vol modder of watergrasse is.  Die alg groei tydens die verrotings prosesse van ou plant materiaal in die dam of krippe.

Metode van proewe

Die hoë standaarde wat gehandhaaf word tydens die proewe wys net die erns waarmee al die  proewe gedoen word.

Die proewe word gedoen onder ‘n hoogs aangeskrewe veearts se oog, die skaapmis monsters word deur homself geondersoek waarna ons die toetse saam bespreek.

BELANGRIK: ALLE DIERE MOET TEEN BLOEDNIER, BLOUTONG, PERDESIEKTE EN ALLE VIRUSSIEKTES GEÊNT WEES VOOR U MET DIE DOSERINGS PROGRAM KAN BEGIN.

BELANGRIK: NEUSWURM EN LINTWURM  ONDER DRIE MAANDE IS UITGESLUIT VAN HIERDIE DOSERING, OMDAT LAMMERS IN SEKERE GEVALLE NOG NIE SELF BY DIE WATERKRIP WATER DRINK NIE. 

BELANGRIK: LAMMERS KAN DIE AKTIEF  IN SEKERE GEVALLE DEUR SY MOEDER SE MELK INNEEM, MAAR NIE ALTYD NIE. DOSEER DUS ALLE LAMMERS VIR LINTWURMS ONDER DRIE MAANDE. MOENIE KANSE VAT DAARMEE NIE.

Tydens ons proewe was daar in 2009 -71 gevalle van brommer aanvalle, 2010 was daar slegs 1 geval, en in 2011 was daar slegs 1 geval einde Maart in ‘n trop van 1500 ooie.

Hierdie doserings produk en metode  is ‘n wêreld eerste.

Dit is die eerste en die enigste veedosering volgens ons kennis wat al die velddiere, bv. duikers, steenbokke, ystervarke, jakkalse, hase en wildevoëls bv. kraaie, tarentale, valke, uile ens. asook akkedisse en muise doseer.

Alle velddiere kan doseer word teen inwendige sowel as uitwendige parasiete terwyl hulle saam met die vee water drink. Hierdie velddiere is van die grootste parasietdraers op die plaas en versprei die parasiete op die snaakste plekke, bv. in die rante en berge, onder klippe, onder bosse, in die langgras. Dit is die ideale omstandighede en geskikte area waar parasiete uitbroei en voortplant.  Dit is een van die ou tradisionele dosering se groot tekorte, die veld is/was nooit skoon gedoseer nie.

Twee tablette vir elke 25 liter water in die waterkrip – so maklik soos dit. Maar onthou daar mag net een drinkplek in die veld wees bv. waar daar ‘n spruit of rivierwater in dieselfde kamp is, sal die tablette nie effektief werk nie.

BELANGRIK: DIE GROOT OORSAAK VAN ONSUIWER OF BROMMER AANVALLE BY SKAPE IS HAAKWURM. DIE HAAKWURM HET TANDE OF SNYPLATE IN HUL MOND-HOLTES EN DAARMEE DRING HULLE DIE PENS SE SLYMVLIESE BINNE. TERSELFDERTYD SPUIT HULLE DIKWELS ‘N TEENSTOLMIDDEL IN DIE WOND WAT VERHINDER DAT DIE BLOED STOL.  DIT GEBEUR DAN DAT ‘N SKAAP VINNIG BLOED VERLOOR EN BINNE ‘N PAAR DAE VREK. BROMMERAANVALLE VERAL IN DIE MIKGEBIED VAN SKAPE WORD VEROORSAAK DEUR DIE BESOEDELING VAN DIE GEBIED MET VLOEIBARE MIS WEENS INWENDIGE PARASIETE IN DIE DERM-KANAAL WAT DIE OORSAAK IS VAN DIE NAT EN VROT WOL AGTER BY WOLSKAPE. 

Lees Meer op ons Blog;

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.

“Buy any two signature salts and only pay for one”

Don’t miss out on this spicy deal this weekend

read more

Bovelder en Bonsmara Beeste – Verkoping van aanteelkudde – Sononder Boerdery

Bovelder en Bonsmara Beeste – Verkoping van aanteelkudde – Sononder Boerdery

In opdrag van Sononder Boerdery - Verkoping van aanteelkudde

(Skakel oor na backgrounding stelsel)

Vrydag 14 Feb 2025

Tyd: 11:00 te NKLH Kimberley Veilingskrale.

660 Bovelder en Bonsmara Beeste.

220 Koeie met kalwers

80 Koeie met kalwers (3-in-1)

60 Dragtige Koeie

NAVRAE:

Johan Visser (Bemarker) – 082 095 2927

Koos Coetzee (Afslaer) – 079 945 4355

Go West - TULI VEILING - Kimberley - 18 Oktober 2024

Nota: BM en Trig negatief getoets. Katalogus dag van veiling beskikbaar.

Lees Meer op ons Blog;

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.

“Buy any two signature salts and only pay for one”

Don’t miss out on this spicy deal this weekend

read more

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop