Kruipvoer: klein inspuiting, groot verskil.
Kortliks: Kruipvoer (“creep feed”) gee suigkalwers & -lammers toegang tot ‘n hoë-energie rantsoen sonder die koeie/of ooie. Die bietjie ekstra voer in die eerste 90 dae verdien sy geld terug in kilo’s én in koei-vrugbaarheid.
“Kruipvoer” is the Afrikaans term for “creep feed,” which refers to a specially formulated feed designed to supplement the diet of young animals, particularly lambs and piglets, while they are still nursing. Creep feed provides additional nutrients to support their growth and development before weaning.
Hoekom werk dit?
- Melk + veld is nie genoeg ná 3 maande nie. Jong diere raak 50 % afhanklik van byvoeding sodra die koei se melkproduksie daal.
- Vinnige rumen-ontwikkeling. Skep ‘n vroeë mikrobie-populasie; diere vaar beter na speen en in die voerkraal.
- Bewese kilo-wins. SA proewe wys +10 – 25 kg ekstra by speen—omtrent R400-R600 per kalf teen Junie-2025 pryse.
- Ma’s bly in kondisie. Minder melk-aftrek = vinniger herbesetting, veral in droë streke.
Vinnige Wenke;
1. Begin vroeg: stel kalwers/lammers op 2-4 weke aan die kuipvoer bekend.
2. Hek-opening 40-50 cm; 15 cm ruifspasie per dier.
3. Tipiese rantsoen: mielie/garse basis, 16 % proteïen vir beeskalwers; 18 % vir winterlammers. Daar is uitstende pil produkte om self meng uit te skakel .
4. Moniteer koste-tot-gewig weekliks. Sny terug as voer 70 %+ van die kilo-waarde opeet.
5. Hou dit vars: vul klein hoeveelhede gereeld om muf en vermorsing te keer.
Bronne: Landbouweekblad – “Kruipvoeding vir kalwers” (30 Apr 2018). landbou.com. Farmer’s Weekly – “The basics of creep feeding” (2011). farmersweekly.co.za. Molatek – “Creep Feeding” adviesvideo (4 Feb 2025). africanfarming.com. Landbouweekblad – “Kruiphokke vir kalwers” (10 Apr 2018). landbou.com. Meadow Feeds – “Cattle Product Range: Creep Pellets” brosjure (2022). meadowfeeds.co.za.
Key aspects of creep feed:
Purpose: Creep feed is given to young animals to encourage early rumen development (in ruminants), promote muscle growth, and ease the transition to solid food after weaning.
Composition: It is typically high in energy and protein, often containing palatable ingredients like grains, protein meals, and vitamins and minerals.
Timing: Creep feed is introduced gradually, usually starting a week or two before weaning and continuing until the animals are fully weaned.
Benefits: Creep feeding can lead to heavier weaning weights, improved feed conversion, and a smoother weaning process.
Types: Creep feed can be in the form of pellets, meal, or even a lick, depending on the species and management practices.
Ruminants: For lambs and calves, creep feed is placed in special feeders (creep feeders) that allow the young animals access while excluding the adult animals.
Pigs: Piglets are introduced to creep feed, often in a starter creep feed, to help them adapt to solid food before weaning.
Lees Meer op ons Blog;
ANIMAL HEALTH DECLARATION – AS REQUIRED BY THE GOVERNMENT GAZETTE 52868 DATED 13 JUNE 2025
These declarations are used to provide information about the animal health status of flocks and herds, and they are essential for buyers to assess health risks associated with animals offered for sale.
Biosekuriteitsreëls – Die Vervoer van diere benodig dokumentasie.
Arikel 6 (Oordrag van eienaarskap: Indien jy diere aankoop/verkoop moet jy n Art 6 ontvang/gee). Die brandmerk behoort nie aan jou(by aankoop) en daarom moet jy bewys van aankoop kan voorsien indien jy voorgekeer word.
📢 *Bek-en-klouseer (BEK) Gevalle in Suid-Afrika, 2025
1️⃣ Die kaart wys outomaties geregistreerde produksie-eenhede.
2️⃣ Klik op “Incidents” langs die soekbalk.
3️⃣ ’n Nuwe kaart sal laai wat huidige insidente aandui.
FOOT AND MOUTH DISEASE UPDATE – Media Statements April 2025
Foot-and-mouth disease or hoof-and-mouth disease is an infectious and sometimes fatal viral disease that primarily affects even-toed ungulates, including domestic and wild bovids.
SULFATRIM – Doeltreffende Breëspektrum Antibakteriese Behandeling vir Diere
Breëspektrum antimikrobiese middel vir die behandeling van infeksies by beeste, varke, skape, bokke, perde, katte en honde. Dit sluit in infeksies van die respiratoriese kanaal, urogenitale kanaal, spysverteringskanaal, sekondêre bakteriële infeksie tydens of na virale infeksie, artritis, sepsis, mastitis, vrotpootjie en wondinfeksies.