Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?

Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte.

Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra:

Stres
Immuunstelsel
Inkoop van skape
Meng van groep diere
Speen
Verandering in voeding
Skeer+Dip van skape
Vervoer

All die bogenoemde kan n rol speel in die verswakking van die immuunstelsel en die diere meer vatbaar maak vir infeksies.

Pasteurellose staan bekend as “Bont-Long”.

Met n nadoodse ondersoek Kan die volgende opgelet word :

*Letsels Kan wissel.
*Longe is donkerrooi, pers of selfs swart van kleur.
*Longe is baie ferm en swaar.

 

Die volgende aanvullings word aanbeveel vir jou kudde: (Vitamiene)

COMBI-MIN SHEEP AND GOAT 500ML

Combi-Min Sheep & Goats is a vitamin and mineral complex to treat and prevent vitamin A, vitamin E, zinc, selenium and manganese deficiencies in sheep and goats.

R503,00

Multimin + se sheep and goat 100ml

Multimin+Se+Cu Sheep/Goat is a mineral supplement specifically designed for sheep and goats. This formula provides essential minerals, including selenium and copper, to support overall health and well-being.

R528,00

MICROMIN O 500ML – FOR CATTLE AND SHEEP

Micromin O is intended as an injectable multi-mineral supplement for cattle and sheep for prevention, maintenance or correction of diagnosed deficiencies of manganese, and/or zinc and/or selenium which may arise during critical phases of the production or breeding life cycle.

R825,00

Inentings (kliek op naam om produk te besigtig):

Coglavax +Ovipast
Covexin +Ovipast
Clostri-Guard +Ovipast
Multivax P plus

Inenting van dragtige ooie beskerm hulle gedurende die tyd wanneer hulle die vatbaarste is – rondom lamtyd- en terselfdertyd verseker dit dat voldoende teenliggaampies in die biesmelk oorgedra word aan die lammers om hulle weer te beskerm.

Simptome van n siek skaap:

Koors, Hoes, Neusafskeidings, Eet minder

Behandeling:

Gooi Super Boost of Electroguard in water.

Spuit skaap met Oximycin 230 LA of Maxitet – LA.
(Oksitetrasiklien) Antibiotika.

Veearts Antibiotika: (Voorskrif)

Nuflor, Duplocillin

Kontak die span by Die Handelstak vir Al jou winter entstof en vitamine aanvullings.

Lees Meer op ons Blog;

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.

“Buy any two signature salts and only pay for one”

Don’t miss out on this spicy deal this weekend

read more
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop