Vrotpootjie word deur die Dichelobacter nodus bakterie veroorsaak. Dit is hoogs aansteeklik en enige wonde soos bosluis bytplekke, beserings of stukkende plekkies, is moontlike plekke waar kieme die kloue kan binnedring.
Die oopsper van kloutjies as die dier loop, verhoog die voorkoms van vrotpootjie. Swaarder diere, soos ramme en swaar dragtige ooie, is dus meer vatbaar. Jong skape is meer vatbaar as gevolg van ʼn swakker immuunstelsel.
In die somermaande na goeie reëns, is vrotpootjie een van die groot oorsake van mankheid by skape. Die kiem hou van ʼn klam, warm omgewing en kan vir tot 2 weke in die omgewing oorleef en vir maande in die draer dier. In sekere gebiede kom vrotpootjie dwarsdeur die jaar voor, maar die organisme het ʼn minimum van 10°C en 50 mm reën nodig om te oorleef.
🌿 𝘿𝙞𝙙 𝙮𝙤𝙪 𝙠𝙣𝙤𝙬?🐂
When selecting Bonsmara cattle, dark hooves are often more desirable than light hooves!
Here’s why:
Dark hooves tend to be stronger and more resistant to wear, injury, and diseases like foot rot. They’re less likely to crack or get infections, keeping your livestock healthier in tough conditions. 🌾
However, this trait is genetic, so while it’s something to consider, don’t cull an animal solely based on hoof color—focus on their overall health and performance! 💪
#LivestockTips #CattleSelection #FarmSmart #VrotpootjieResistant #FarmPoll
Lees Meer Hier Oor Vrotpootjie;
Vrotpootjie en Sweerklou word dikwels met mekaar verwar
Jannie Fourie, NWKV Produksie Adviseur, Caledon, Weskaap

Lees Meer op ons Blog;
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025 (Sponsored 18 Holes).
Big game prizes! Better Ball Scramble Drive. Lucky Draws.
Venue: Kimberley Golf Club. 11 AM Shotgun Start (14 June 2025).
For Bookings Call Johann – 082 934 7245.
Leehan Bonsmaras – Veiling
Leehan Bonsmaras – My milkshake brings all the farmers to the yard… Swift Vee – 082 553 1108. 21 Februarie 2025 om 11am. 30 Bulle | 120 Vroulike Diere. Vleissentraal, Kimberley