Sukkel jy met Parasiete in jou bees kudde?
Ons het n oplossing vir jou! LONGRANGE – Inspuitbare oplossing vir beheer van interne en eksterne Parasiete by beeste 🦠🐂
✅Bankrotwurm- 35 dae
✅Haarwurm- 42 dae
✅Bruinmaagwurm- 42 dae
✅Haakwurm – 49 dae
✅Knoppieswurm- 49 dae
Voorkom herbesmetting van bloubosluise vir tot 112 dae.
LONGRANGE 500ML
R1858,00
1 in stock
Dosis:
1ml per 50kg liggaamsmassa
Toediening💉:
Dien toe deur onderhuidse inspuiting agter die skouerblad.
Vleis onttrekkings tydperk:
80 dae
Waneer kan beeste behandel word vir Parasiete?
Die beste tye is vroeg in die somer (okt-Nov) en voor die winterseisoen begin (April/Mei) maand.
Rondewurms – veroorsaak:
✅Swak eetlus
✅Onderdrukte gewigstoenames
✅Swakker voeromset
✅Verlaging in Reproduksie en Melkproduksie in koeie
Met al die bogenoemde kan n mens sien hoekom dit belangrik is om volwasse beeste op strategiese tye te ontwurm, dit verbeter produksie en reproduksie in jou kudde.
Loer gerus in by Die Handelstak in Landbouweg kimberley vir al jou vee medisyne behoeftes.
Lees Meer op ons Blog;
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025 (Sponsored 18 Holes).
Big game prizes! Better Ball Scramble Drive. Lucky Draws.
Venue: Kimberley Golf Club. 11 AM Shotgun Start (14 June 2025).
For Bookings Call Johann – 082 934 7245.
Leehan Bonsmaras – Veiling
Leehan Bonsmaras – My milkshake brings all the farmers to the yard… Swift Vee – 082 553 1108. 21 Februarie 2025 om 11am. 30 Bulle | 120 Vroulike Diere. Vleissentraal, Kimberley