Miseiertellingkursus - 1 Maart 2025
Die Handelstak & Prof Leon Kruger bied aan: MISEIERTELLING KURSUS!
Datum: Saterdag 1 Maart 2025.
Plek: Die Handelstak – Landbouweg, Kimberley.
Koffie/tee en middag ete word voorsien. Prys R1800 per persoon.
Kontak ons vandag om te bespreek 053 004 0057 / 062 671 5152 of e-pos beverley@diehandelstak.co.za

Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra