Hoe om Tattoeërings op Kleinvee te sit:

Volgens die Wet op Identifikasie van Diere, (wet nr 6 van 2002), is die tatoeëring van kleinvee verpligtend. Dit word gedoen met ‘n spesiale tatoeërtang wat die registrasienommer van die eienaar bevat en tatoeërink. Die onus berus by die boer om sy spesifieke identifikasiemerk te registreer. Indien jy hulp benodig met die registrasie van jou identifikasiemerk, asook enige toerusting.

Kontak Die Handelstak – Lanbouweg, Kimberley, 0530040057

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop