👥Watter aanvullings het beeste nodig in die somer?
Inspuitbaare vitamine: Spuit beeste onderhuids in, op die kant van die nek. 💉
Dosis:
Kalwers – 1ml /50kg
Speen kalwers – 1ml/75kg
Volwasse beeste – 1ml/100kg
✅Multimin +se+Cu+cr
✅Micromin O
✅Combi-Min
✅Vita AD3E
✅Oral-Vit-A
Vitamienes wat moontlik ekstra vir beeste toegedien of voorsien moet word, word gewoonlik beperk tot vitamien A, D en E. Beeste beskik oor die vermoe om vir vit K en vit B in die normale gesonde grootpens en derms te “vervaardig”. Vit A word normaalweg by meeste rantsoene of lekblokke in gesluit.
Aanbevelings:
In somerreenvalgebiede moet vleisbeeste, skape en angorabokke altyd vitamiene A+E gedurende laat winter (Julie /Augustus/September) saam met n multimien gespuit word en in die winterreenvalgebiede gedurende die laat-somer (Februarie /Maart/April).
By melkbeeste moet vitamiene A+E altyd saam met n multimin gespuit word, veral vier weke voor kalf en vier weke voor K. I. Melkbeeste se behoefte aan spoorelemente en vitamine is meer, veral gedurende die droe periode en net na kalf.
Behandel as volg:
Bulle – 3 keer per jaar
Koeie-4 weke voor kalf
– 4 weke voor K. I
– 4 weke voor opdroog
Verse-3 maande voor teling
Kalwers – 4 weke voor Speen.
Kontak ons gerus op 053 004 0057 vir meer navra oor ons groot verskeidenheid vitamiene reeks.
Lees Meer op ons Blog;
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025 (Sponsored 18 Holes).
Big game prizes! Better Ball Scramble Drive. Lucky Draws.
Venue: Kimberley Golf Club. 11 AM Shotgun Start (14 June 2025).
For Bookings Call Johann – 082 934 7245.
Leehan Bonsmaras – Veiling
Leehan Bonsmaras – My milkshake brings all the farmers to the yard… Swift Vee – 082 553 1108. 21 Februarie 2025 om 11am. 30 Bulle | 120 Vroulike Diere. Vleissentraal, Kimberley