Die 5-punt ondersoekmetode vir beter kuddegesondheid

(Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur: Middelburg (OK)
Sel: 079 693 1953; Epos: JuanVE@daff.gov.za (met erkenning aan die lede van die WURMFUNDI rig verdere navrae aan Prof. Gareth Bath by epos : gfbath@gmail.com )

Hierdie ondersoekmetode help die boer om maklik ʼn hele aantal siektetoestande te identifiseer. Dit is nie die alfa en omega nie, maar u as boer kan hiervolgens diagnoses maak en sodoende sterftes voorkom.

Neus-uitloopsel:

(waterige tot etterige neusuitloopsel in skaap en Bokke veroorsaak). Neuswurm is die larfstaduim van n vlieg.

 ✅Prodose Orange

✅Combi-Dose 4

✅Combi-Dose 3

✅Moxi pro oral

✅ Virbamax

Kontak ons gerus op 053 004 0057 vir meer inligting op ons doseer middels vir skaap.

Famacha:

(kleurtoets van slymvliese by oog van kleinvee) *wurms:

 -Lewerslak  -Haarwurm  -Hakwurm.

✅Virbamax 

✅Endo+Lint

✅Prodose Red

✅Prodose Green 

✅Superboost 

✅KyroB+Lewer 

 

Kondisiebepaling;

Die bepaling van kondisie word op die die lende gedeelte van dier gedoen.  Die mate waar toe die rugwerwels, oogspier en vetbedekking gevoel Kan word, bepaal die kondisiepunt. Reproduktiewe staduim (Teikenkondisie van ooi).

 Paar tyd – 3.5

 Mid-dragtigheid- 3.0

 Laat-dragtigheid- 3.5

 Speen – 2.0

 1 kondisie punt is +- 10kg swaarder diere (swaarder as 60kg) en 5kg by ligter ooie.

Lees Meer op ons Blog;

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Moedersdag by Die Handelstak Special!

Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.

“Buy any two signature salts and only pay for one”

Don’t miss out on this spicy deal this weekend

read more
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop