🗣️Nuut op die Handelstak se winkel rak ❗
AfriTag is nou beskikbaar by die tak, teen n groot wins koop vir R70. 00 per pakkie.
âś…FM1/F2
âś…M1/F3
âś…Rooiâś…Pienkâś…Geelâś…Groenâś…Blouâś…Oranje
Voordele van wettige merke:Â (wet op die identifikasie van diere wet no6 van 2002)
âś…Fisiese afskrikmiddel-veediewe is meer geneig om ongemerkte diere te steel.
âś…Positiewe identifikasie.
âś…Positiewe bewys van eienaarskap.
âś…Maak opsporing moontlik.
âś…n Wettige identifikasiemerk is baie nutting wanneer gesteelde of verlore diere opgespoor word, dan kan die eienaar gevind word.
Die tak bied ook n addisionele diens aan vir veeboere wat graag hulle brandmerk wil registreer teen n fooi – kontak ons gerus op 053 004 0057.
Lees Meer op ons Blog;
Moedersdag by Die Handelstak Special!
Be unique this mother’s Day and spoil the mother in your life with a Salt Bay Signature salts combo mix.
“Buy any two signature salts and only pay for one”
Don’t miss out on this spicy deal this weekend
African horse sickness (AHS Vaccination is mandatory for horses, mules and donkeys in South Africa
Client Question of the day : When do I vaccinate my Horse for AHS?
It’s recommended to administer the vaccine between June 1st and October 31st annually. Here’s a more detailed look.
Wat is goeie raad om longontsteking by skape en lammers in die winter te voorkom?
Die piekseisoen vir longontsteking is tydens die laat herfs en vroee winter maande, met die groot verskil tussen dag – en nagtemperature wat n rol speel in die ontwikkeling van siekte. Maar dit is slegs een van die faktore wat kan bydra
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025
Grainvest Livestock Traders – Uitkyk Bokke Dag 2025 (Sponsored 18 Holes).
Big game prizes! Better Ball Scramble Drive. Lucky Draws.
Venue: Kimberley Golf Club. 11 AM Shotgun Start (14 June 2025).
For Bookings Call Johann – 082 934 7245.
Leehan Bonsmaras – Veiling
Leehan Bonsmaras – My milkshake brings all the farmers to the yard… Swift Vee – 082 553 1108. 21 Februarie 2025 om 11am. 30 Bulle | 120 Vroulike Diere. Vleissentraal, Kimberley